< BACK TO THE SHOP

ABC Activity Play Mat Afrikaans

Ons ABC Aktiwiteits Speelmat is ‘n wonderlike toevoeging tot enige kinderslaapkamer, speelkamer of klaskamer.

Die kleurvaste en duursame topmateriaal het ‘n syagtige tekstuur en die lewendige kleure sal almal behaag. *Hou uit direkte sonlig om speelmat kleur lewendig te handhaaf.

Die glyvaste onderlaag is veilig om op alle vloeroppervlaktes te gebruik.

Sluit 6 aktiwiteite in wat op die agterkant van die pamflet-insetsel gevind word. Jou kind kan die letters van die alfabet en hul klanke leer, die letter by ‘n prent pas, nuwe woorde leer en woordeskat en luistervaardighede verhoog.

Vee skoon met ‘n sagte lap met sagte seep met louwarm water.

Grootte meet 1,5 x 2m.

R995,00

Description

Play Mat measures 1,5 x 2m – LIMITED STOCK

Additional information

Language

English, Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ABC Activity Play Mat Afrikaans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *